Die immergroen Jan Blohm Trio tree op – Pretoria

Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie!

Datum:- 7 Junie 2018

Tyd:- 19:15

Toegang:- R160


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood?? kliek hier !!


Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!


2018 sien Jan terug op die verhoog met `n drie stuk groep waar hy die oorspronlike inspirasie van blues en soul musiek terug werk in vertolkings van sy selfgepende musiek!

Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Jy kan jou kaartjies bespreek by Computicket

Gehore kan uitsien na Groentrui, Breyten se brief en ander ou gunstelinge asook nuwe musiek van sy splinternuwe vol lengte album wat later die jaar vrygestel word.


SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com

Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment